AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Stellenberg vs Durbanville: Hoërskool Stellenberg se A-seuns rugbyspanne

  • Balderstone Sport Institute graduate appointed as Golf Director at Royal Johannesburg

  • SA-Eer vir leerder van Hoërskool Witteberg

  • Five alumni of Grey College reach world rugby glory

  • Hoërskool Witteberg spog met Provinsiale Hokkie trots


HighveldHoërskool ErmeloMpumalangaRegional News
Home›Regional News›Mpumalanga›Highveld›Hoërskool Ermelo vaar goed in onderskeie Puma-toernooie

Hoërskool Ermelo vaar goed in onderskeie Puma-toernooie

By Karien Frans
2nd August 2022
776
0

ADVERTISEMENT


Share:

Hoërskool Ermelo vaar goed in onderskeie Puma-toernooie

Rugby:

Vanaf 28 Junie tot 3 Julie het Nardus de Wet, Carel Jacobsz, Franco Ludwig en EJ Venter aan die Doom Gouws-week deelgeneem as deel van die o.16-Mpumalangaspan se Akademie-week. Die span se uitslae is as volg:

  • Pumas vs Valke Oos: Pumas wen 24-19. Carel Jacobsz word as speler van die wedstryd aangekondig.
  • Pumas vs Bulle: Pumas verloor 6-15. Carel Jacobsz word weer as speler van die wedstryd aangekondig.
  • Pumas vs Leeus: Pumas verloor 24-36. Hier word Carel Jacobsz, Nardus de Wet en EJ Venter as spelers van die wedstryd aangewys.
  • Mnr. Stephan van Dyk, onderwyser by Hoërskool Ermelo, was hierdie span se spanbestuurder.
  • Ignus Ferreia neem deel aan die Pumas se o.18 Akademie-week wat vanaf 3 tot 7 Julie plaasgevind het. Die uitslae is as volg:
  • Pumas vs Valke: Pumas wen 48-12
  • Pumas vs Limpopo: Pumas wen 87-17
  • Pumas vs Leopards: Pumas wen 39-32
  • Pumas vs EP: Pumas verloor 12-42
  • Pumas vs Border: Speel gelykop 25 elk

Dogtershokkie:

Mia Steenkamp het die o.18A-provinsiale span hokkiedogters in Stellenbosch verteenwoordig vanaf 25 Junie tot 1 Julie. Hierdie span eindig elfde in die toernooi.

Vanaf 4 tot 8 Julie verteenwoordig Inge Greyling en Jaclyn Venter die provinsiale hokkiespan vir die o.18 dogters, Noordelike-streeksuitdunne in Tzaneen. Die B-span, waarvan Inge deel was, eindig tweede in die toernooi en die C-span eindig vierde. Jaclyn het in die laasgenoemde span gespeel. J’Lee Willemse was deel van die o.16B-provinsiale span wat vanaf 12 to 16 Julie in Nelspruit plaasgevind het. Dié span eindig vyfde.

J’Lee Willemse

Seunshokkie:

Armand Coetzer is in die o.14B-Mpumalangaspan ingesluit. Hy is tot kaptein verkies en was ’n sleutelverdediger in die span. Die span het aan die “Winter games”- toernooi vanaf 8 tot 15 Julie in Benoni deelgeneem. Hulle het agt wedstryde gespeel waarvan hulle vier gewen het. Die span eindig sewende in die toernooi .

Vanaf 25 tot 29 Junie het die o.18C-Mpumalanga seunshokkiespan aan ’n toernooi by Jeppe High School deelgeneem. ‘n Hoërskool Ermeloleerder, Edrich Beyer, is gekies vir die span en het “sweeper” gespeel.  Van die sewe spanne het hierdie Pumaspan vierde geëindig.

Netbal:

Vanaf 26 tot 29 Junie het twee Erries, Hayley van der Walt (o.16) en Tharina Viljoen (o.15) Mpumalanga verteenwoordig by die SA Skole netbal-toernooi te EG Jansen

Alby hierdie Erries is verkies as kapteine vir hul onderskeie spanne. Die o.15-span eindig agtste en die o.16-span eindig dertiende. Al die Erries wat deel was van die onderskeie toernooie is dit eens dat dit ’n uitsonderlike ervaring was waar hul baie geleer en gegroei het. Baie geluk aan elke leerder! EHS is met reg trots op elkeen!

TagsRugby
Previous Article

HS Garsfontein netbalspelers ingesluit in die Top ...

Next Article

Die Hoërskool Brandwag o.15 Netbal is Oos-Kaap ...

Share:

Related articles More from author

  • CenturionGauteng PretoriaHoërskool CenturionRegional News

    Hoërskool Centurion leerder word in die Blou-Bulle o.17 Ontwikkelingspan ingesluit

    4th June 2024
    By Karien Frans
  • Newton LaerskoolNorthern CapeRegional News

    Laerskool Newton rugbyspelers word gekies vir onderskeie Griekwa spanne

    21st May 2025
    By Charl Paulse
  • Hoërskool PrieskaNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Prieska rugbyspelers opgeneem in die Pixley ka Seme-streekspan

    10th April 2026
    By Charl Paulse
  • Gauteng PretoriaMaragon MooikloofPTA EastRegional News

    Maragon Mooikloof Wins Rugby league

    4th July 2025
    By Linda
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Aliwal-North Primary proud of U12 Free State rugby player

    19th October 2022
    By Karien Frans
  • Laerskool La HoffNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsRegional News

    Laerskool La Hoff rugby Luiperds Noordwes Wenners

    7th June 2024
    By Andreneza Damonse

  • Regional NewsSouthern SuburbsSparks Blue DownsWestern Cape

    SPARK Blue Downs expansion makes private education more accessible

  • Hoërskool PuntRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    Hockey achievement from Point High School

  • CenturionGauteng PretoriaLaerskool RooihuiskraalRegional News

    Laerskool Rooihuiskraal Lobster -Dag Fondsinsameling

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us