AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Bridge House School Senior and Junior debating teams shine at the provincials

  • [Onderhoude]- Hugenote Hoërskool Seunshokkie Eerstespankaptein – Henré Kotzé

  • Honours Blazers for two outstanding achievers of Edenvale High School

  • Celebrating Excellence at Hotazel College

  • [Onderhoude]- Hugenote Hoërskool Netbal Eerstespankaptein – Zani Booysen


HighveldHoërskool ErmeloMpumalangaRegional News
Home›Regional News›Mpumalanga›Highveld›Hoërskool Ermelo Groentjieskonsert sorg vir groot opwinding

Hoërskool Ermelo Groentjieskonsert sorg vir groot opwinding

By Karien Frans
29th March 2022
1070
0

ADVERTISEMENT


Share:

Hoërskool Ermelo se jaarlikse Groentjieskonsert is ‘n eeu-oue tradisie wat jaar-na-jaar sorg vir groot opwinding, strawwe kompetisie en komiese vermaak.  2022 se konsert was geen uitsondering nie.  Die dag het oudergewoonte begin met die Graad 11-dirigente se aankoms.  Nelstehuis se “FBI”-tema het die oggend afgeskop gevolg deur die manne van Huis Veltman met hul “Money Heist”-tema.  Dit was egter die Dorpies wat monde laat oophang het en die verbeelding aangegryp het met hul “Steampunk”-tema.  Die leerders het daarna die geleentheid gehad om vir die eerste keer in drie jaar ‘n optog te hou en hul gees deur die strate van Ermelo ten toon te stel.

Die hoogtepunt van die Groentjieskonsert is altyd die dag van die konsert. Die Graad 12 leerders in hul onderskeie huise (Dorpshuis, Huis Veltman & Nelsthuis) het 8 dae gehad om ‘n oorspronklike storie te skryf, dekor te kry, kostuums te ontwerp en die Gr 8’s voorberei vir die unieke konsert.  Elke jaar kry die onderskeie huise ‘n verskillende tema om op te voer.  Hierdie jaar was op animasie flieks gebaseer,Toy Story (Woody, Buzz Lightyear and Slinky Dog).  Die waarde vir die jaar was om hard te werk en om ‘n Errie hart te hê. Elke konsert moes ‘n nuus brokkie en advertensie hê.  Die instruksie was dat die advertenie moes die Gr 8 2022 tema vir die jaar insluit.  Van Saadjie na boom! Elke huis het hul uitstekend van hul taak gekwyt en ‘n konsert van hoogstaande gehalte op die planke gebring.  Die uitslae was as volg:

  • Beste Dirigente – Dorpshuis
  • Beste Hulpdirigente – Nelstehuis
  • Beste Huisdans – Nelstehuis
  • Beste Tema-uitbeelding – Nelstehuis
  • Beste Advertensie – Huis Veltman
  • Beste Kostuums – Nelstehuis
  • Beste Dekor – Huis Veltman
  • Beste Groentjiesdans – Nelstehuis
  • Beste Humor in Storie – Huis Veltman
  • Beste Nuusberig – Nelstehuis
  • Beste Storieverteller – Joshua du Toit (Huis Veltman)
  • Beste Akteur – Ruan Ludwig (Huis Veltman)
  • Beste Aktrise – An-Euné van Niekerk (Nelstehuis)
  • Beste gebruik van Verrassings-element – Huis Veltman
  • Meriete Toekenning – Clarissa Nel & Elané Nel (Dorpshuis)
  • Beste Konsert – Huis Veltman
  • Algehele Wenners – Huis Veltman

Baie geluk aan elke leerder wat ‘n deel gehad het aan sy/haar huis se Groentjieskonsert.  Die Erries het hierdie jaar weereens getoon dat alles wat hul doen, eenvoudig wêreldklas is.

Abigail Randell

Carli Kleynhans

Dirigente

Dorpshuis Dirigente

Francois Homan

Gideon Muteb Mbak

Huis Veltman Dirigente

Joshua du Toit

Luché Greyling

Nelstehuis Dirigente

Tanya Pretorius

Walter van der Walt, Diederik van der Walt, Aloné Arnoldi

TagsGroentjiekonsert
Previous Article

Westville Senior Primary School’s sporting and cultural ...

Next Article

Wynberg Boys’ High School’s 1st quarter highlights

Share:

Related articles More from author

  • Gauteng PretoriaHoërskool OverkruinPTA NorthRegional News

    Hoërskool Overkruin se wintersport eerstespanne

    1st September 2022
    By Karien Frans
  • Durban and Durban NorthHoly Family College DurbanKwazulu-NatalRegional News

    Holy Family College Primary School children enjoyed a bee show

    5th September 2022
    By Karien Frans
  • Breede ValleyLaerskool WynlandRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Wynland konsert neem gehoor op ‘n wêreldtoer

    24th October 2022
    By Karien Frans
  • Eastern CapeLaerskool KabegaPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Kabega Primary athletes did extremely well in the EP Schools championships

    16th November 2023
    By Karien Frans
  • Gauteng PretoriaLaerskool MenloparkPTA EastRegional News

    Laerskool Menlopark kwartaal 4 hoogtepunte

    2nd December 2022
    By Karien Frans
  • Laerskool SaamtrekNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsRegional News

    LS Saamtrek kultuur is aan die brand

    21st September 2022
    By Andreneza Damonse

  • Hoërskool BredasdorpOverbergRegional NewsWestern Cape

    Netball results from Bredasdorp High School

  • Gauteng JohannesburgRandburg Linden NorthcliffRegional NewsTrinityhouse Randpark Ridge

    Trinityhouse Randpark Ridge Matric Class of 2024 achieves phenomenal results

  • Kwazulu-NatalMidlandsPietermaritzburg Girls' High SchoolRegional News

    Ayanda Thabethe returns to GHS

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us