Tag: Groentjiekonsert
-
Hoërskool Nelspruit Gr 8 konsert uit die boonste rakke
Vir Hoërskool Nelspruit se nuwelinge het die eerste kwartaal in die hoërskool op ‘n drafstap begin. Die graad 8’s het dadelik met oriëntering begin. Hulle het ... -
Groentjiekonsert 2021 by Hoërskool Louis Trichardt
Hoërskool Louis Trichardt het die 4de Maart onder die Vryboom konsert gehou. Hoërskool Louis Trichardt het ń opname gemaak en via YouTube met die ouers gedeel. ... -
Hoërskool Ermelo groentjies lewer spogproduksies
In die lig van die nuutste verwikkelinge rakende die COVID-19 virus, is Hoërskool Ermelo se jaarlikse groentjiekonsert met ‘n dag vervroeg. Dit het plaasgevind op 17 ... -
HS Martin Oosthuizen Groentjiekonsert – Een vir die geskiedenisboeke
Hmo Groentjiekonsert – Een Vir Die Geskiedenisboeke! Hoërskool Martin Oosthuizen se graad 8-konsert het al oor die jare een van Kakamas se kultuurhoogtepunte geword. Dié skouspel ... -
Fenominale groentjieskonsert by Hoërskool Hartbeespoort
Hoërskool Hartbeespoort se graad 8-leerders het die groentjiekonsert baie geniet. Dit was ure se oefen, weke van lag en pret en die eind-produk was fenominaal! Die ... -
2020 Sottekoning en -koningin aangekondig by Hoërskool Bultfontein
Hoërskool Bultfontein se jaarlikse sottekonsert is ‘n tradisionele wyse hoe graad 8’s vewelkom word. Die Sottekoning en Sottekoningin vir 2020 is aangekondig as AC Greyling en ... -
Hoërskool Kanonkop hou hul jaarlikse groentjiekonsert
Groentjiekonsert Op 5 Februarie 2020 het KHS hul jaarlikse groentjiekonsert gehad – “ A Journey through the KHS Jungle”. Die Graad – 8’s het die lewe ... -
Hoërskool Ermelo pionne hul kookwater Groentjiekonsert
Op Woensdagaand 13 Maart het die tyd weer aangebreek vir Hoërskool Ermelo se alombekende Groentjiekonsert. Die dirigente van die onderskeie huise het die dag se verrigtinge ...