Hoërskool Eldoraigne Interne Orators 2024
ADVERTISEMENT
Eldo’s wil aan elke leerder, wat kom deelneem het aan die uitdunne op 13 Februarie, dankie sê. Die interne orators het op 27 Februarie plaasgevind. Eldo’s is ook trots op die tien graad 12’s wat vir ‘n laaste maal kon kompeteer.
Die engelse departement het hard agter die skerms gewerk om dié geleentheid vir die leerders te bied. Eldo’s is trots op ons leerders wat jaar na jaar verbeter en dit was verfrissend om na die nuwe graad 8’s te luister. Die beoordelaars het met die gehoor gedeel hoe hulle die aand geniet het en hoe verras hulle is met ons leerder se ongelooflike talent en vaardighede. Dit in hulle tweede taal.
Hier volg die top 5 orators vir 2024:
Graad 8
1. Ciana Dyason (Beste Junior Spreker)
2. Cornell Engelbrecht
3. Amicke Bands
4. Alex Abrahams
5. Vivian De Witt
Graad 9
1. Barnard Olivier
2. Zea Truter
3. Emile Muller
4. Katryn Janse van Rensburg
5. Monet Corgne
Graad 10
1. Daniël Kruger
2. Else-Marie Meades
3. Talia Reyneke
4. Heinrich Vorster
5. Karli Liebenberg
Graad 11
1. Monica Swart (Beste Senior Spreker)
2. Lindo Sibanyani
3. Chanica Sutherland
4. Marijke van Voorst
5. Lerato Mokwana
Graad 12
1. Nicola Dyason
2. Charlotte Bruce
3. Leam Nieuwoudt
4. Melindie Reyneke
5. Markus Zeelie
“Words do two major things: they provide food for the mind and create light for understanding and awareness.” Jim Rohn




















