Hoërskool Die Wilgers karateka presteer by SA’s gereed vir Wêreldkampioenskappe
ADVERTISEMENT
Hoërskool Die Wilgers-Karatekas presteer by SA’s gereed vir Wêreldkampioenskappe. Karateka sterre presteer by die WUKF Suid-Afrikaanse Kampioenskappe en gaan in 2023 by die WUKF Wêreld Kampioenskappe, in Dundee, Skotland, in aksie wees!
Michelle Botes WUKF Wêreld Kampioenskappe 2023
SA’s uitslae:
- Goud – Team Kata
- Goud – Inclusive Combat
- Silwer – Inclusive Kata
Danelle Botes
WUKF Wêreld Kampioenskappe 2023
SA’s uitslae:
- Goud – Team Kata
- Goud – Kata
- Goud – Ippon Kumite
- Silwer – Sanbon Kumite
Derick Botes
- Silwer – Team Rotational Kumite
- Silwer – Traditional Short Weapons Sai
- Brons – Sanbon Kumite
Wiehan Botha
Brons – Traditional Long Weapons Bo

Wiehan Botha

Danelle Botes

Derick Botes

Michelle Botes









