Hoërskool Die Wilgers: Die Veldbrand Nuusblad
ADVERTISEMENT
𝗙𝗲𝗯𝗿𝘂𝗮𝗿𝗶𝗲: 𝗗𝗶𝗲 𝗹𝗶𝗲𝗳𝗱𝗲 𝗲𝗻 𝗼𝗻𝘀 𝗪𝗶𝗹𝗴𝗶𝗲𝘀 𝗯𝗹𝗼𝗺
Hoërskool Die Wilgers het in Februariemaand op elke terrein waar ons deelgeneem het ‘n impak gemaak; daar is geswem, gekamp, gehardloop, trofees en liefde is gedeel. Lekker lees: https://bit.ly/42ZWURO











