Hoërskool DF Malan leerder woeker met taal
ADVERTISEMENT
Tala Wiese (gr.12) het skitterend presteer in die Senior Afrikaanse Olimpiade (Huistaal). Sy behaal die eerste posisie in die Wes-Kaap en die derde posisie landwyd. Hoërskool DF Malan is baie trots op haar.










