Hoërskool Bredasdorp Gr 8 leerders wat tot die VRL verkies is
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Bredasdorp Gr 8 leerders wat tot die VRL van 2022 verkies is. Ons wens Zoë Coetzee, Aden Payne, Casey-Leigh Moses sterkte toe met die nuwe verantwoordelikheid.

VLR: Zoë Coetzee, Aden Payne, Casey-Leigh Moses.









