Groot Interjol 2023: Hoërskool Upington o.19 A dogtershokkiespan
ADVERTISEMENT
Kom ondersteun die dogtershokkie 4 en 5 Augustus.
AWSUM het met hulle afrigter Yolandi Botes gesels.
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by die Groot Interjol te wagte wees van julle span? Ons gaan ten alle tye ons beste gee, maak nie saak wat gebeur nie. Ons gaan professionele hokkie speel en nie terugstaan vir die uitdaging nie.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons krag lê daarin dat elke speler ‘n belangrike rol het wat hul op die veld moet vervul, vir die span om ‘n sukses te wees. Elkeen van die spelers, speel vir mekaar en nie net vir hulself nie. “We play as one”.
Hier is Hoërskool Upington se o.19 A dogtershokkiespan:

1. Tune Malan – Forward

2. Nika Matthys Onderkaptein – Back

3. Henriette Burger – Back

4. Ree Strauss – Forward

6. Faylene van Rooyen – Link

7. Gabi de Gois – Link

8. Kari Louw – Forward

9. Diana Maritz – Link

10. Minke van den Heever – Forward

11. Zea Botma Kaptein – Back

12. Marcel Lombard – Forward

13. Tyhanna Janse van Rensburg – Link

14. Taliaah Lonte – Forward

15. Khanya Tanga – Goalkeeper









