Groot Interjol 2023: Hoërskool Upington o.19A Netbalspan
ADVERTISEMENT
Kom ondersteun die netbal Saterdag 5 Augustus.
AWSUM het met hulle afrigter, Christine Esterhuizen gesels.
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by die Groot Interjol te wagte wees van julle span? Die span toon ‘n ongelooglike “fighting spirit” en ‘n baie goeie spangees. Die span het baie hard deur die seisoen gewerk en die ouers en skool kan definitief samewerking, ‘n gedrewe houding en ‘n span wat gaan veg tot die eindfluitjie blaas.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Uppies se sterkpunt is definitief ons geloof in ons Hemelse Vader, spangees, die eenheid van ons span as ’n geheel, asook ons “fighting spirit” wat ons vasbeslotenheid gee om nooit op te gee nie. Verder bied ons tuisveld vir ons ‘n voordeel wat ons selfvertroue gee.
Hier is die 0.19A netbalspan van Hoërskool Upington.

AV Elizna Scheepers

D Cameron Gilbert – 0nder Kaptein

HD Riana Oberholzer

HV Uviwe Mbiza Kaptein

S Mischa Geldenhuys

VV Ipeleng Molokwane

VV Kayla du Plessis









