Goudveld Hoërskool leerders presteer op provinsiale vlak
ADVERTISEMENT
Goudveld Hoërskool leerders presteer op provinsiale vlak.
Netbal Baie geluk aan ons netbaldogters wat ingesluit is in die onderskeie Vrystaatspanne:
- 0.17 Jaguar span: Nonnie Majalizwa
- 0.17 Cheetah: Nadia Myburgh
- 0.17 Lynx span: Ilke De Klerk
- 0.17 Lynx span: Hailey Harker
- 0.16 Cheetah span:Tyla Washmuth
- 0.16 Lynx span:Jayrin Deerling
Seunshokkie
Baie geluk aan ons hokkieseuns wat ingesluit is in die onderskeie Lejweleputswa hokkiespanne:
- 0.18 Kallie le Roux, Marco Bitha, Lebo Komani, Tikhedi Rakhalane.
- 0.16 Juan-Andre Botha, Reghard vd Westhuizen, Dillen Radyn, Ryan Martin, Bengi Kamalo, Katleo Motseki, Christo Swanepoel en Damian Dalhouzie
- 0.14 Jayden Meintjies, Tiaan Strauss, Juah JvRensburg, Piet le Roux, Aiden Erasmus.
o.16 Lejweleputswa Hokkie
o.18 Lejweleputswa Hokkiespan
Dogtershokkie
Baie geluk aan ons hokkiedogters wat ingesluit is in die onderskeie Lejweleputswa hokkiespanne:
- 0.18 Carla Kotze, Kaylee Hall, Elzandri Nortje, Megan Wepener, Danni Riesenbeeck, Danika Smith en Sarah-Lee Claase.
- 0.16 Aimee O’Brien, Mienke Nieuwenhuis, Were Joubert, Anche Zwarts en Alicia Viljoen.
- 0.14 Bohale Mokhahlane, Carla de Jonge, Teane Engelbrecht, Lana Odendaal, Bianca Earle, Jenna-May Davis, Lin-Mari Kruger, Riane Liebenberg,
o.14 Lejweleputswa dogtershokkie
0.14 Lejweleputswa dogtershokkie inlas
o.16 Lejweleputswa dogtershokkie
o.18 Lejweleputswa dogtershokkie
Squash
Baie geluk aan Elzandri Nortje wat aan die SA Schools Closed Squash toernooi in Jhb deelgeneem het. Sy eindig nr 14 op SA se 0/19 ranglys! Gouties is trots op jou!
SA Schools Closed Squash










