Goudveld Hoërskool leerders presteer in quiz
ADVERTISEMENT
Akademie: Gr9 NW quiz rondte 2 uitslae: Goudveld Hoërskool eindig 2de in hulle afdeling en algeheel 4de! Ons gaan deur na rondte 3 in Bloemfontein in Oktober.
- Michelle van der Westhuizen
- Nikki Boucher
- Jean Holtzhauzen
Baie geluk julle 3 ons is baie trots op julle!










