DF Akademie verteenwoordig met trots by Provinsiale Toernooi
ADVERTISEMENT
DF Akademie verteenwoordig met trots by Provinsiale Toernooi.
Om op provinsiale vlak gekies te word, is ‘n besondere eer en ‘n bewys van die hoë standaard waarna ons leerders streef. Hulle verteenwoordig nie net hulself nie, maar dra ook die naam van Hoërskool Overberg met trots, integriteit en sportmangees uit. Hulle toewyding en uitstekende ingesteldheid dien as inspirasie vir hul mede-leerders en herinner ons daaraan dat groot sukses met volgehoue inspanning bereik word.
Netbal
o.15 WP netbalspan Interprovinsiale toernooi
- Emma Bond
o.17 WP netbalspan Interprovinsiale toernooi
- Mila Scholtz
- Mieke Havenga
o.18 WP netbalspan Interprovinsiale toernooi
- Kayla Veer
- Lauren Doe
- Mia Richter
Hokkie
0.16 WP Noord Hokkie Provinsiale Toernooi
- Jennifer v Schalkwyk
0.16 B WP Hokkie Provinsiale Toernooi
- Sarah du Buisson
0.18 WP Noord Hokkie Provinsiale Toernooi
- Isabella Naudé
- Karla Willemse
Duathlon Provinsiale Toernooi SA Kampioenskappe
- Johannes Steytler
- Hugo Boshoff
- Milla Boshoff
- Roux Boshoff
Biathle Provinsiale Toernooi SA Kampioenskappe
- Danelle v Tonder
Biathle & Triathle Provinsiale Toernooi SA Kampioenskappe
- Stephanie Minnaar





















