Curro Durbanville opvoeder en ouer ontvang Kanna toekening vir beste kinderteater produksie
ADVERTISEMENT
Deon van Zyl, ‘n onderwyser by Curro Durbanville en Margit Meyer-Rödenbeck, ’n Curro Durbanville ouer, het die Kanna toekenning gewen vir die beste kinderteater produksie, Liewe Heksie Vang Vis. Dit is die tweede jaar in ’n ry wat Deon en Margit hierdie gesogte Kanna toekenning verwerf.
Kanna 2022










