Afrikaanse Hoër Seunskool waterpolo uitslae
ADVERTISEMENT
Hierdie was ‘n bedrywige voorlaaste naweek van die waterpoloseisoen. Vanjaar vier die skool sy 70ste jaar van deelname aan die sport. Hierdie mylpaal is met ‘n interne Affie-feestoernooi gevier.
Die 2de span het aan die Northwood toernooi deelgeneem:
Wen teen Westville Boys High, 7-3
Wen teen Kearsney College, 8-2
Wen teen Clifton College, 5-4
Wen teen Northwood, 1-3
Wen teen DHS, 12-1
Verloor teen Michaelhouse, 3-4
Wen teen Maritzburg College, 9-1
Verloor teen Northwood in die finaal (eindig 2de)
Interne Affie-feestoernooi
14D-14C: C span wen 4-2
15C-14B: 15B wen 5-4
15B-14A: 14A wen 9-6
5de-4de: 4de wen 8-5
3de-15A: 15A wen 9-3
1stes teen “ou manne”: 1stes wen 10-7












