Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria Orkes behaal A+ by die Eisteddfod
ADVERTISEMENT
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria orkes behaal ‘n A+ by die Eisteddfod. Die orkesbestuur saam met mnr. Eddie Clayton is van links: Annemieke Pienaar (ondervoorsitter), Anje Rademan, Mischa van Rooyen (voorsitter), Jenna-Marique Macklin, Isabel Lombaard en Olivia Lubbe.










