Laerskool Hennopspark swemmers presteer puik by die SANJ Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Die afgelope week het Laerskool Hennopspark se ongelooflike swemmers aan die SANJ Kampioenskappe deelgeneem – en wat ’n uitsonderlike vertoning was dit nie!
Met groot trots deel ons die volgende prestasies:
𝗡𝗶𝗲𝗹 𝘃𝗮𝗻 𝗗𝗲𝘃𝗲𝗻𝘁𝗲𝗿 (o/13)
- 400m Vryslag – Goud (SA Kampioen)
- 100m Rugslag – Goud (SA Kampioen)
- 200m Vryslag – Goud (SA Kampioen)
- 400m IM – Goud (SA Kampioen)
- 200m IM – Goud (SA Kampioen)
- 50m Rugslag – Goud (SA Kampioen)
- 200m Rugslag – Goud
- 4 x 100m Vryslag (Seuns o/14) – Silwer
- 4 x 50m Vryslag (Seuns o/14) – Silwer
- 4 x 100m Gemengde Medley – Silwer
- 4 x 100m (Seuns o/14) – Silwer
- Algeheel: 7 Goud en 4 Silwer medaljes
𝗠𝗶𝗴𝗵𝗮𝗲𝗹 𝗠𝗶𝗻𝗻𝗶𝗲 (o/12)
- 400m Vryslag – Silwer
- 200m Vryslag – Silwer
- 100m Vryslag – Brons
- 200m Rugslag – Silwer
- 100m Rugslag – Silwer
- 50m Rugslag – Silwer
- 50m Vlinderslag – 5de in die finaal
- 50m Vryslag – 6de in die finaal
𝗔𝗹𝗲𝘅𝗶 𝗖𝗹𝗮𝗮𝘀𝘀𝗲𝗻 (o/12)
- 400m IM – Goud
- 200m IM – Silwer
- 200m Rugslag – Brons
- 400m Vryslag – 7de
- 100m Rugslag – 8ste
- 200m Vryslag – 11de
- 50m Rugslag – 11de
𝗖𝗵𝗲𝗻𝗶𝗾𝘂𝗲 𝗞𝗼𝗼𝗶 (o/13)
- 400m Vryslag – 13de
- 200m Vryslag – 13de
- 200m IM – 12de
- 50m Borsslag – 23ste
- 100m Borsslag – 22ste
- 200m Borsslag – 19de
Hierdie prestasies is die resultaat van harde werk, deursettingsvermoë en toewyding. Julle dra Laerskool Hennopspark se naam met trots en onderskeiding. Baie geluk aan Niel, Alexi, Mighael en Chenique – julle is ’n inspirasie vir elke jong sportman en -vrou.













