Hoërskool Fichardtpark netbalspan wys hul klas by Affies Prestige Toernooi
ADVERTISEMENT
Hoërskool Fichardtpark netbaldogters ding mee by die Affies Prestige Netbaltoernooi in Pretoria. Op Dinsdag, 31 Maart 2026 was dit die tweede dag van die toernooi en ons spelers het sterk kompeteer en mooi uitslae behaal.
Baie sterkte met jul laaste dag by die toernooi. Ons is trots op die manier hoe jul ons skool se naam en waardes uitgedra het van en op die baan.
















