Helderberg Eisteddfod uitslae vir Hoërskool Bredasdorp
ADVERTISEMENT
Hoërskool Bredasdorp is besonder trots op die drie dogters wat met toptoekennings in die Spraak en Drama-afdeling weggestap het na afloop van die 2025 Helderberg Eisteddfod.
- Malienke van Wyk, gr 10 (Eretoekenning vir Uitmuntende Prestasie in die Gevorderde Fase – gr 8 tot 12. Sy spog met die hoogste gemiddelde persentasie in Afrikaans en Engels: 93%)
- Reese Louw, gr 11 (Best Achievement in the Senior Phase – Poetry: 92%)
- Janíke van Wyk, gr 8 (Senior Versatility Award for an impressive variety in both languages – highest average for three items in the High School category: 92%)
Julle drie kultuurkatte maak ons beslis baie trots.
Links: Malienke van Wyk,Middel: Reese Louw Regs: Janíke van Wyk










