Augsburg Landbougimnasium netbal jong ster neem vlerk
ADVERTISEMENT
Netbal is net so belangrik op ons kampus, en ons is trots op Donné de Beer, wat opgeneem is in die o.11 Weskus-span. Sy gaan in die komende toernooi haar distrik verteenwoordig. Sterkte, Donné – jou harde werk en toewyding word raakgesien.










