Hoërskool Witteberg Tienertoneel Presteer by FAK Allegretto Toneelfees
ADVERTISEMENT
Hoërskool Witteberg se twee tienertoneelgeselskappe, Donkermaan en Tafel vir die Ongewenstes, het die afgelope naweek uitmuntend gevaar by die FAK Allegretto Toneelfees in Ermelo. Beide produksies het hulself onder die Top 3 van die streeksfees bevind, wat beteken dat hulle weer moes optree. In ‘n groot prestasie is Donkermaan aangewys as die beste produksie op die streeksfees, en beide produksies het ‘n magdom individuele toekennings ontvang. Uitslae vir Tafel van die Ongewenstes:
Spel:
- Brons: Lienke Coetzee, Sané Aucamp
- Silwer: Charlize Saaiman, Isabelle Koch
- Goud: Leonelle van Niekerk
Silwer (Tegnies):
- Beligtingsontwerp: Dirk Willemse
- Choreografie: Jené van Heerden
- Grimering: Mia-Nanke van Heerden
- Ensemble: Lienke Coetzee, Sané Aucamp, Isabelle Koch, Leonelle van Niekerk, Charlize Saaiman
- Regie: Jené en Ronelle van Heerden
- Kostuums: Hylet Ungerer, Mia-Nanke van Heerden, Suné Hills
- Plakkaat
Tafel van die Ongewenstes: Foto 1: vlnr Leonelle van Niekerk, Lienke Coetzee, Isabelle Koch en Charlize Saaiman…
Produksie:
- Goud (Tegnies):
- Verhoogbestuur: Illne Myburgh
- Dekor: Suné Hills, Mia-Nanke van Heerden, Hylet Ungerer
- Tegniese Aspekte: Die hele tegniese span
Uitslae vir Donkermaan:
Spel:
- Brons: Ernė van Aswegen, Suné Hills, Mignon Thomas, Simuné de Villiers
- Silwer: Cara Cilliers
- Goud: Jani de Bruin, Milan de Villiers, Henke Minnaar
Silwer (Tegnies):
- Grimering
- Verhooghulp: Gerhard Nel
- Verhoogbestuur: Illne Myburgh
Goud (Tegnies):
- Beligtingsontwerp en Samestelling: Dirk Willemse
- Klanksamestelling en Hantering: Chabeli Rathulo
- Dekor: Suné Hills
- Plakkaat: Herman Booyens van VisuallySpoken
- Kostuums: Hylet Ungerer
- Produksie
- Ensemble: Jani de Bruin, Milan de Villiers, Henke Minnaar, Mignon Thomas, Cara Cilliers, Simuné de Villiers
Baie geluk aan elke leerder, Jene van Heerden en Mev. Ronelle van Heerden. Ons is werklik trots op julle elkeen.
Donkermaan. vlnr: Mignon Thomas, Simune de Villiers, Jani de Bruin, Cara Cilliers Voor (sit) Milan de Villiers en Henke Minnaar op die grond










