Hoër Volkskool Westering uitslae
ADVERTISEMENT
Saterdagoggend het Hoër Volkskool se sportspanne baie vroeg vertrek vanuit Graaff-Reinet na Westering High te Gerberha. Die weersomstandighede was uitstekend vir goeie sport. Volkskool het baie goed gedoen op die dag.
Die sportuitslae was as volg:
Netbal
- 0.14A verloor 6 – 22
- 0.15A wen 20 -11
- 0.16A wen 19-10
- 1ste span wen 24-15
![]()
Hokkie
- 0.16B wen 1-0
- 0.16A gelyk 2-2
- 1ste span gelyk 1-1
![]()
Rugby
- 0.14 verloor 7-14
- 0.15 verloor 3 -8
- 0.16 wen 18-8
- 2de span wen 12 – 10
- 1ste span wen 36-12










