Laerskool Bredasdorp leerders word vereer tydens Prysuitdeling 2023
ADVERTISEMENT
Laerskool Bredasdorp is baie trots op die leerders wat die volgende toekennings ontvang het asook op die nuwe Hoofleiers vir 2024:
Christian Swart Senior Sportseun
Lucia Kempen Senior Sportdogter
Jani Brand Senior Nedbanktrofee vir mees veelsydige presteerder










