Primêre Meisieskool Oranje leerders haal die Vrystaat Landloopspan
ADVERTISEMENT
Primêre Meisieskool Oranje leerders haal die Vrystaat Landloopspan. Die volgende dogters is ingesluit in die Vrystaat Landloopspan wat op 16 September aan die Suid Afrikaanse Landloop Kampioenskap gaan deelneem.
- Miné Richards
- Tené Venter
- Lea Cilliers
- Munay Uys
Miné Richards
Tené Venter
Munay Uys
Lea Cilliers










