AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


Gauteng PretoriaHoërskool Die WilgersPTA EastRegional News
Home›Regional News›Gauteng Pretoria›Hoërskool Die Wilgers het behoorlik geskitter tydens die Nasionale Toneelspelkompetisie

Hoërskool Die Wilgers het behoorlik geskitter tydens die Nasionale Toneelspelkompetisie

By Karien Frans
24th July 2023
841
0

ADVERTISEMENT


Share:

Vanjaar het die leerders van Hoërskool Die Wilgers behoorlik geskitter tydens die Nasionale Toneelspelkompetisie. Die skool het hierdie jaar ses aspirant akteurs ingeskryf waarvan vyf deurgedring het tot die top 55. Hoërskoolleerders van regoor Suid-Afrika het deelgeneem aan hierdie kompetisie, waarvan Hoërskool Die Wilgers die gasheerskool was vir die Gauteng-uitdunne.

Die Nasionale Toneelspelkompetisie word deur industriekenners beoordeel en deelnemers kry die geleentheid om aan verskeie items deel te neem om hul vaardighede in film, teater en radio op die proef te stel. Vir die uitdunne moes hulle elkeen ‘n prosa en poësie item voorberei. Dani Heyman, Desiree Thirion, Jaco Koster, Zanje Bodenstein en Moya Erasmus het met hul stukke deurgedring tot die finaal, wat 22-24 Mei in die Playhouse Teater, in Somerset-Wes, aangebied is. Die groep het saam met hul afrigters, Maynie Knoetze en Lara Lourens van PALI Youth, in Gordonsbaai tuis gegaan en tussendeur al die voorbereiding tyd gemaak vir ‘n bietjie sosiale aktiwiteite. Hulle het onder andere by die bekende Labia Bioskoop in Kaapstad gaan fliek en middagete op die pragtige Lourensford Wynplaas geniet.

Moya Erasmus

Desiree Thirion

Dani Heyman

Jaco Koster (graad 11) het deurgedring tot die top 20 rondte, waar leerders hul vernuf voor die kamera en agter die mikrofoon moes wys in die film- en radio afdeling. Graad tien leerder, Zanje Bodenstein, het al die pad deurgedring tot die landswye top 8 en die geleentheid gehad om haar prosa, poësie en monoloog tydens die kompetisie se gala-aand, in die teater, op te voer. Ons is bitter trots op elke deelnemer wat hierdie geleentheid met albei hande aangegryp het en Hoërskool Die Wilgers se naam hoog gehou het.

Zanje Bodenstein

Jaco Koster

TagsTienertoneel
Previous Article

Hoërskool DF Malan leier aangewys as die ...

Next Article

Hoërskool Montana o.16A en o.19A netbal deur ...

Share:

Related articles More from author

  • Melkbosstrand High SchoolRegional NewsTable Bay and MelkbosWestern Cape

    Melkbosstrand Hoërskool tienertoneel wen goud

    30th September 2024
    By Karien Frans
  • Gauteng PretoriaHoërskool GarsfonteinPTA EastRegional News

    Hoërskool Garsfontein betower behoorlik vanjaar sy gehore

    9th September 2024
    By Karien Frans
  • Free StateHoërskool WittebergNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Hoërskool Witteberg Donkermaan Tienertoneel presteer

    25th July 2024
    By Andreneza Damonse
  • DF AkademieNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool DF Malan leerders binnekort op die kassie te sien

    29th May 2023
    By Karien Frans
  • Free StateHoërskool WittebergNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Hoërskool Witteberg Tiernertoneel presteer op ATKV toneelkompetisie

    10th August 2023
    By Meinette van Zyl
  • HelderbergPaul Roos GimnasiumRegional NewsWestern Cape

    Paul Roos Gimnasium se toneel Broers skep golwende impak by Suidooster Toneelfees

    8th March 2024
    By Karien Frans

  • CenturionGauteng PretoriaHoërskool EldoraigneRegional News

    Hoërskool Eldoraigne dagbestuur en onderhoofleiers

  • Northern CapeRegional NewsSt Patrick's CBC

    St Patrick’s CBC Class of 2021 celebrates a 100% pass rate

  • Hoërskool PietersburgLimpopoRegional News

    Hoërskool Pietersburg spog met Provinsiale rugbyspanne

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us