Hoërskool Zwartkop yshokkiespeler se groen en goud prag
ADVERTISEMENT
Hoërskool Zwartkop yshokkiespeler se groen en goud prag. Inge Albertyn is die nuutste toevoeging tot die Suid-Afrikaanse Vroue Yshokkiespan wat aan die 2023 IIHF Ice Hockey Women’s World Championship deelneem. Hierdie kampioenskap vind vanaf 5 – 16 April in Kaapstad plaasvind. Baie geluk en sterkte, Inge. Die Zwarries is baie trots op jou.
![]()










