Orleansvale Primary School word besoek deur Allendale Korrektiewe Dienste
ADVERTISEMENT
Allandale Korrektiewe diens lede het vandag Orleansvale Primary School se seuntjies toegespreek oor kwessies soos dissipline, geweld en boelie gedrag. Baie dankie vir julle tyd en opoffering, ons waardeer dit.















