Middelburg Hoërskool Nr. 1 in streek en Nr. 2 in Mpumalanga
ADVERTISEMENT
Middelburg Hoërskool Nr. 1 in streek en Nr. 2 in Mpumalanga. MHS se matrieks het weereens verwagtinge oortref met ‘n gemiddeld van 65.6%. Met ‘n slaagsyfer van 100% maak dit Middies die nr. 1 akademiese skool in die streek, en tweede in die provinsie. MHS spog met 263 A-simbole, 309 B’s en 321 C’s. 172 van die 191 leerlinge kwalifiseer vir Bachalareusstudies aan universiteite van hul keuse, terwyl die oorblywende 19 kwalifiseer vir Diplomastudies aan tersiêre instansies.
Middies se toppresteerders is:
7 Onderskeidings:
Adolf Vollmer, DUX-leerder met 7 A’s – gemiddeld van 88.9%
Rachel Patricio – gemiddeld van 86.3%
Adolf Vollmer
Rachel Patricio
6 Onderskeidings:
Calvin Kok – gemiddeld van 87.9-7%
Hanlu Wood – gemiddeld van 85.9%
Joubert van Deventer – gemiddeld van 85.1
Calvin Kok
Hanlo Wood
Joubert van Deventer
5 Onderskeidings:
Blessing Charakupa – gemiddeld van 84.4%
Zané Karsten – gemiddeld van 84.4%
Carli Trollip – gemiddeld van 82.0%
Nicole Cooks – gemiddeld van 81.1%
4 Onderskeidings:
Ruben Bodemer – gemiddeld van 83.4%
Anza Tshisevhe – gemiddeld van 82.6%
Leandri Smit – gemiddeld van 81.1%
Lara de Beer – gemiddeld van 81.0%
Inge Groenewald – gemiddeld van 81.0%
Aleia Joubert – gemiddeld van 80.6%
Yolanda Mthimkhulu – gemiddeld van 80.6%
Sufyaan Akhalwaya – gemiddeld van 80.3%
Ciara Ross – gemiddeld van 79.9%
Tjaart Joubert – gemiddeld van79.6%
Anli Gericke – gemiddeld van 79.3%
Fumani Chauke – gemiddeld van 79.1%
Ipeleng Thobala – gemiddeld van 78.7%
Patrick Nel – gemiddeld van 77.7%
Jennifer Coulson – gemiddeld van 76.9%
Troy Johnson – gemiddeld van 74.0%
Shaun Marx – gemiddeld van 66.7%
3 Onderskeidings:
Kiaan Taljaard – gemiddeld van 79.0%
Ntando Ntobeng – gemiddeld van 78.9%
Lené Rossouw – gemiddeld van 78.3%
Victoria Smith – gemiddeld van 77.3%
Dané Binneman – gemiddeld van 76.3%
Leson Visagie – gemiddeld van 76.3%
Nicholas Prinsloo – gemiddeld van 76.1%
Lee-Anne van der Merwe – gemiddeld van 75.6%
Abahle Nkomo – gemiddeld van 75.3%
Franco Hatting – gemiddeld van 75.1%
Annabelle Theunissen – gemiddeld van 75.1%
Gelica Smook – gemiddeld van 73.7%
Rozelle du Preez – gemiddeld van 73.4%
Nathalie Nel – gemiddeld van 72.3%
Caden Prinsloo – gemiddeld van 66.0%
Middelburg Hoërskool het weereens bewys dat dié instelling ’n puik akademiese skool is wat met net die beste vergelyk kan word.










