AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades
  • 2025 Term 2 – School Highlights

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades
  • 2025 Term 2 – School Highlights

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Twee van Laerskool Rustenburg se skaakspelers aan die laaste Bojanala-toernooi vir die jaar deelgeneem

  • Laerskool Proteapark Junior Trofee-Wenners 2025

  • Laerskool Rustenburg Merietetoekennings 2025 Sport en kultuur

  • Laerskool David Brink Juniors Prize Giving 2025

  • Laerskool Proteapark Graad 7 Trofee-Wenners 2025


HighveldLigbron Academy of TechnologyMpumalangaRegional News
Home›Regional News›Mpumalanga›Highveld›Ligbron Akademie vir Tegnologie krieket seëvier oor Die Hoërskool Brandwag

Ligbron Akademie vir Tegnologie krieket seëvier oor Die Hoërskool Brandwag

By Andreneza Damonse
11th February 2025
200
0

ADVERTISEMENT


Share:

Die Liggies se 1ste en o.15 seunskrieketspanne het die afgelope naweek teen Hoërskool Brandwag van Benoni gespeel. Ligbron het albei die wedstryde oortuigend gewen.

Ligbron Akademie vir Tegnologie se O.15 krieketspan

In die 1ste span se wedstryd het Ligbron die loot gewen en besluit om eerste te boul. Met ster boulers soos Lohan Swart en Johardt Swanepoel word Brandwag in die 34ste boulbeurt vir net 103 lopies uitgeboul. Swart neem in 4.3 boulbeurte 3 paaltjies vir slegs 5 lopies. Swanepoel is kort op sy hakke met 3 paaltjies vir slegs 32 lopies in 10 boulbeurte.

Die Liggies was ook met die kolfwerk Brandwag se meerdere. Hulle steek Brandwag se telling reeds in die 18de boulbeurt verby. Ook hier het Swart sy staal gewys met 23 lopies van 47 balle, nie uit nie. Dit is egter RJ Kinnear wat die koning agter die kolf is met sy 49 lopies van 46 balle, nie uit nie. Ligbron wen die westryd met 9 paaltjies.

Die o.15’s volg die 1stes se voorbeeld en wen hul wedstryd ook met 9 paaltjies. Hulle wen soos die 1stes ook die loot en besluit ook om eerste te boul.

Met die uitstekende boulwerk van Jahred Harper, wat 2 paaltjies neem in 7 beurte en slegs 11 lopies afstaan, asook Zander Swart wat 3 paaltjies neem in 7.2 beurte vir slegs 21 lopies, word Brandwag in die 28ste beurt vir 96 lopies uitgeboul.

Toe die Liggies agter die kolf inskuif maak hulle korte mette met Brandwag deur hul telling reeds in die 9de beurt verby te vat. Michael Ronquest se ongelooflike kolfwerk was een te veel vir die Brandwag boulers. Ronquest slaan 41 lopies van slegs 21 balle, nie uit nie.

Ligbron Akademiese se eerste krieketspan

TagsKrieket
Previous Article

Crawford International Sandton College White Honours Blazers ...

Next Article

Newcastle Senior Primary athletes took part in ...

Share:

Related articles More from author

  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Framesby krieketspeler word gekies om SA te verteenwoordig

    17th April 2024
    By Karien Frans
  • Laerskool GoudkopNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsRegional News

    Laerskool Goudkop KOSH krieketspanne

    8th October 2024
    By Karien Frans
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool JordaniaRegional News

    Primêre Skool Jordania leerders haal onderskeie Vrystaat Krieketspanne

    17th October 2022
    By Karien Frans
  • Laerskool ParkRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    Laerskool Park leerders presteer in Krieket

    19th November 2025
    By Linda
  • Gauteng JohannesburgKrugersdorp RoodepoortLaerskool HelderkruinRegional News

    Laerskool Helderkruin leerders word gekies vir die JHB-Wes Krieketspanne

    11th October 2024
    By Karien Frans
  • Free StateNorthern and Eastern Free StateRegional NewsWelkom Volkskool

    Welkom Volkskool leerders presteer in krieket

    31st August 2023
    By Karien Frans

  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaer VolkskoolRegional News

    Laer Volkskool Fietsrygroep neem aan die 3de rondte van die skoleliga deel

  • Elkanah HouseRegional NewsTable Bay and MelkbosWestern Cape

    Celebrating Musical Excellence at Elkanah House

  • HighveldHoërskool VolksrustMpumalangaRegional News

    Hoërskool Volksrust gholfspeler ingesluit in Mpumalanga-span

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us