Laerskool Worcester-Oos leerders droom groot
ADVERTISEMENT
Eendag as ek groot is, fris en sterk, wat sal ek word en waar sal ek werk? Ons gemeenskap neem hande en werk saam om alles seepglad te laat verloop. Eendag gee Laerskool Worcester- Oos dit oor aan hierdie dromers wat die wêreld ‘n beter plek gaan maak! Ons graad R’e leer van beroepe.










