Laerskool Aliwal-Noord Top 10 Akademiese Kwartaal 1 2024
ADVERTISEMENT
Kwartaal 1 het verbygesnel en hier staan ons reeds in Week 2 van Kwartaal 2. Die akademiese uitslae van die eerste kwartaal is die resultate van elke dag se harde werk by Laerskool Aliwal-Noord. Leerders én onderwysers doen hier elke dag hul bes, want in Alieland is elkeen se beste poging, goed genoeg! Laerskool Aliwal-Noord is baie trots op die leerders wat met soveel ywer hulle beste lewer. Die volgende leerders het goe presteer in die laaste toets reeks en het die top 10 akademiese ranklys gehaal vir die eerste kwartaal 2024 Knap gedaan! Doen so Voort!
Graad 4 Ademiese Prestasie
1.Mishke Moolman 92.33 %
2.Annabet Schmidt 92.00 %
3.Willem Thompson 90.00 %
4.Fernand Hattingh 89.33 %
5.Lisa Oelofse 88.00 %
6.Romé Botha 87.67 %
7.Pieter De Wet 85.83 %
8.Karla Roberts 85.83 %
9.Josh Labuscagne 84.50 %
10.Dané Van Zyl 84.33 %
Graad 5
1. Elizna Peyper 93.50 %
2.LinéNel 91.83 %
3.Micheal Paul 89.83 %
4.Nathan Van Zyl 87.83 %
5.Johannes Van der Westhuizen 87.00 %
6.Sheliya Bessinger 86.33 %
6.Ria Van Riet 86.33 %
8.Adriaan Vorster 86.00 %
9.Karla Nel 85.33 %
10.Hluma Mzuzu 84.50 1%
Graad 6
1. Kara De Wet Kara 88.67 %
2.Natasha Weitsz Natasha 87.67 %
3.Johan Janse van Rensburg 85.67%
4.Mikhulu Huluhulu 85.50 %
5.Lia Lubbe 85.17 %
6.Barend Botha-Arends 84.50 %
7.Zenande Ntutha 84.33 %
8.Mieke Vorster 82.17 8%
9.Ricus Stapelberg 82.00 %
10.Josua Bothma 79.50 %
Graad 7
1.Ané Naudé 90.11 %
2.Amay Van der Merwe 88.22 %
3.Miané Herion 86.78 %
4.Tristan Van Zyl 83.22 %
5.Frieda-Marie Labuscagne 82.44 %
6.Olerato Koloba 79.67 %
7.Alu Koto 78.78 %
8.Ayabulela Mathetha 78.33%
9.Anna- Ria Schmidt 77.67 %
10.Bokamoso Phailane 77.00 %
10.Migael Moolman Migael 77.00 %


















































