Hugenote Hoërskool Matriekuitslae 2022
ADVERTISEMENT
Hugenote Hoërskool Matriekuitslae 2022. Baie geluk aan die matriekklas van 2022 met uitstekende uitslae in die eindeksamen 14 A-gemiddeldes. 76 Slaag met volle universiteitsvrystelling. 14 persent slaag met diplomastudies en sertifikaatstudies. 183 Vlak A-gemiddeldes & 222 vlak B-gemiddeldes. ‘n Spesiale woord van geluk aan Corné de Jonge wat met 7 A’s en ‘n gemiddeld van 95,14 % die Dux-leerder is. Hy behaal ook 100% in Rekeningkunde.










