Hoërskool Vredendal leerder is opgeneem in die o18 Akdemiesespan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Paul Liebenberg leerder van Hoërskool Vredendal wat opgeneem is in die O.18 Akademie week se span wat gedurende die Junie/Julie vakansie in Middelburg terselfde tyd as die Craven week gaan deelneem.










