Hoërskool Swellendam Matriekuitslae 2022
ADVERTISEMENT
Hoërskool Swellendam Matriekuitslae 2022. Baie geluk aan al ons matrieks met jul pragtige NSS-uitslae. ons is baie trots op julle!
- 56 Matrikulante
- 100 % Slaagsyfer
- 8 A-Kandidate; 10 B-kandidate; 16 C-kandidate
- 84% Slaag Met Matrikulasievrystelling
- Klasgemiddeld: 64,4%
- 77 Vakonderskeidings
Baie geluk aan die volgende kandidate met hul vakonderskeidings:
- DUX-Leerder: Litha Schutte 90%
- 9 Onderskeidings: Litha Schutte
- 6 Onderskeidings: Christina van der Vyver, Luke Nelissen; Anné van Zyl, Anri Coetzee
- 5 Onderskeidings: Paul Jordaan, Ruben Maré, Nicola Groenewald
- 3 Onderskeidings: Inge Swart, Chamick Oktober

Litha Schutte (Dux leerder) 90%

Christina van der Vyver (2 de posisie) 88.3%

Paul Jordaan (3de posisie) 88.1%

Luke Nelissen (4de posisie) 87.5%

Ruben Maré (5de posisie) 84%

Anné van Zyl (6de posisie) 83.1%

Anri Coetzee (7de posisie) 81.8%

Nicola Groenewald (8ste posisie) 80.6%

Inge Swart (9de posisie) 79.8%

Chamick Oktober (10de posisie) 79.3%

Therese Voges ( 11 de posisie)78%

Ettiene Boshoff (12 de posisie) 75.1%









