Hoërskool Rustenburg krieketspelers speel goeie krieket
ADVERTISEMENT
Hoërskool Rustenburg krieketspelers speel goeie krieket. Die Rustie o.1 4 – 18’s speel teen Fields College se 1ste-span.
- Fields College 150/10 na 43.4 beurte
- RHS 151/4 na 24 beurte
- RHS wen met 6 paaltjies
Beste boulers:
- JD Swart 4/17 na 5.4 beurte
- Nathan Rossouw 2/14 na 10 beurte
- Henno Smith 2/32 na 9 beurte
Beste kolwers:
- Wian Errasmus 32 van 39 balle
- Jandre Lotheringen 32 van 27 balle
Logan Rossouw










