Hoërskool Punt 2022 Dux-leerder
ADVERTISEMENT
Hiermee Hoërskool Punt se Dux-leerder vir 2022. Baie geluk Edrei!
Edrei Gerber – Dux-leerder:
- Beste prestasie Afrikaans Huistaal 88% (Onvang die Sanlam Beker vir die beste prestasie in Afrikaans Huistaal)
- Beste prestasie Fisiese Wetenskappe 86.5% (Ontvang die Van Nierop Trofee vir Fisiese Wetenskappe)
- Beste prestasie Ekonomie 97% (Ontvang die ENB-Trofee vir Ekonomie)
- Beste prestasie Rekeningkunde 91.8% (Ontvang die Sakekamer Trofee vir Rekeningkunde)
- Beste prestasie IT 96.3% (Ontvang die trofee vir IT. Die trofee is deur Me. Ree Muller van Eduvos geskenk)
- Beste prestasie Wiskunde 93.3% (Ontvang die Petri Terblanche Trofee vir Wiskunde)
- Akademiese prestasie: Eerste klasposisie 92.2%
- Ontvang die Dux-trofee vir die hoogste akademiese prestasie.
- Edrei ontvang ook Spsiale Erekleure. Hy het vanaf graad 9-12 vier agtereenvolgende jare ‘n gemiddeld van 90% en meer behaal en het elke jaar akademiese kleure verwerf.
![]()










