Hoërskool Hans Strijdom netbalspanne skitter en groei tydens SunCity – Toer
ADVERTISEMENT
Hoërskool Hans Strijdom 1ste span en o.16 netbalspan het van 23–25 Maart ’n ongelooflike toer by Sun City beleef!
Die meisies het nie net hard gespeel nie, maar ook as ’n span gegroei en mooi herinneringe gemaak. Ons is baie trots op elkeen van hulle! ’n Spesiale dankie aan al ons borge vir julle ondersteuning dit sou nie moontlik gewees het sonder julle nie.
















