Hoërskool Ermelo netbal deel van MPU-span
ADVERTISEMENT
Hoërskool Ermelo is besonder trots op die volgende netbalspelers wat gekies is as deel van die onderskeie Mpumalanga-negbalspanne:
- o.18 A1:Hayley van der Walt
- o.18 Skaduspeler: Mariné Jacobsz
- o.17 A2: Tharina Viljoen
- o.16 Skaduspeler: Marizel van Niekerk
- o.14 A1: Liani Bütter en Abigail Homan
- o.14 Skaduspeler: Leané du Plessis en Michelle van der Merwe
Me U-Vandé Nortje is aangewys as die amptelike afrigter vir die o.14 A2 Mpumalanga-netbalspan.
Baie geluk aan elkeen van hierdie dogters en me Nortje. EHS is besonder trots op elkeen van julle!










