Hoërskool Bredasdorp hokkiespelers maak trots
ADVERTISEMENT
Vier BD-hokkiespelers is in die Noord-Boland o.14-streekspanne opgeneem! Ons is baie trots op Brent Sinani, Kirsty Olkers, Mia Swart en Alcke Kapot. Ons weet hulle gaan beslis gedurende die Junie-vakansie tydens die Bloemfontein hokkietoernooi ware ambassadeurs vir Hoërskool Bredasdorp wees. Baie geluk!
Vlnr Brent Sinani, Kirsty Olkers, Mia Swart en Alcke Kapot.










