Hermanus High School celebrated top achievers at Matric Prize Giving 2022
ADVERTISEMENT
Hermanus High School celebrated top achievers at Matric Prize Giving 2022:
Top Academic Achievers: Emma Kahts (86,86%), Camille Loriston (88,29%), Olivia Liebenberg (87,71%), Febe Mao-Cheia (92,14%), Matthew Privitt (88,71%), Francesca Saunderson (93%), Josephine Carr (90,29%), Shaylee Bouwer (89,86%), Christoff Dahl (87,14%),Absent: Kara Janse van Vuuren (88,71%) and Veronique Botha (87,71%)
![]()
Zack Award This prize is awarded to a grade 12 learner who is not on the Matric Council and who has succeeded to make 2022 an unforgettable year. This learner was chosen by the grade 12 learners. Kyle Byrne
Kyle Byrne
Leerlingraadsbeker: Hierdie toekenning gaan aan die leerder wat deur die graad 12-leerders aangewys is as die leerder met die meeste skoolgees. Tylo Uys
Tylo Uys
Roger Bushell Toekenning: Hierdie toekenning gaan aan die seun wat deur die jaar bewys het dat hy ‘n vaste karakter en goeie morele waardes het en wat ‘n positiewe invloed op sy mede-leerders het. Die seun is deur die graad 12-leerders aangewys. Landre Botma
Landre Botma
VLV Toekenning.Hierdie toekenning gaan aan die dogter wat deur die jaar bewys het dat sy ‘n vaste karakter en goeie morele waardes het en wat ‘n positiewe invloed op haar mede-leerders het. Die dogter is deur die graad 12-leerders aangewys. Cara-Maria Bellingan
Cara-Maria Bellingan
BK Schreuder Award: The BK Schreuder trophy is awarded to the most versatile learner in grade 12. This candidate had to participate in four areas: academics, leadership, culture and sport. Points are given to all of these areas, based on a CV that grade 12’s have to submit. Camielle Loriston
Camielle Loriston










