Durban North College karateka het aan die SA JKA Nasionale Kampioenskappe in Johannesburg deelgeneem
ADVERTISEMENT
Durban North College leerder Ali Mohamed het aan die SA JKA Nasionale Kampioenskappe in Johannesburg deelgeneem. Ali het ’n 2de plek in sy ouderdom en belt kleur verower wat hom algeheel 2de in Suid-Afrika plaas. Dit is voorwaar ’n puik prestasie.

Ali Mohamed









