Hoërskool Tygerberg
Hoërskool Tygerberg wen Interskole Skyfskiet na 12 jaar
Hoërskool Tygerberg wen Interskole Skyfskiet 2024! Die eerste keer in 12 jaar. 1470 (TIERE) vs 1400 (BRAKKIES)Hoërskool Tygerberg cross country news
Tiara Spannenberg U.16 and Hannah Payne U.15 learners from Hoërskool Tygerberg will represent the Western Province on 31 August at the Western Cape trials.Tygerberg High School hockey achiever
Tygerberg High School learner Zubair Lewis was included in the WP North U16 hockey squad.Tygerberg High School sport organiser appointed as WP U16 Grant Khomo head coach
Maxwell Stoffels, sport organiser and Director of Rugby at Tygerberg High School, has been appointed as the head coach for the WP U16 Grant ...Hoërskool Tygerberg skyfskiet skuts haal die SANSSU TOP 80-Proewe
Hoërskool Tygerberg skyfskiet skuts Luciano Cabral en Hanli Huysamen aan weerskante van Stefan Carstens (afrigter) het hierdie naweek aan die SA Skole Top 80-proewe in ...Tygerberg High School karateka won a silver medal
Tygerberg High School karateka Ashwin February, Grade 10, won a silver medal in Rotational Kumite at the WUKF Karate National Championships and Afro-Asia Open ...Tygerberg High School learners selected for the WP girl’s hockey team
Tygerberg High School are very proud of the following learners on their selection for the WP girl’s hockey team. Congratulations to: Saskia Adams WP ...Hoërskool Tygerberg spog vanjaar met 6 Wes-Kaap netbalspelers
Hoërskool Tygerberg spog vanjaar met 6 Wes-Kaap netbalspelers Raissa Notyo, Sade Ligwa, Miche van Staden, Elzette Koopman, Mbelu Kanyama, Imange James. Ons is trots ...MTBS 2024 – Hoërskool Tygerberg se atletiekspanne (dogters)
Die MTBS Atletiekbyeenkoms is een van die grootste atletiekbyeenkomste in die land en vind 12 Februarie 2024 plaas. Ons deel die spankapteine en atletiekspanne, ...MTBS 2024 – Hoërskool Tygerberg se atletiekspanne (seuns)
Die MTBS Atletiekbyeenkoms is een van die grootste atletiekbyeenkomste in die land en vind 12 Februarie 2024 plaas. Ons deel die spankapteine en atletiekspanne, ...Tygerberg High School Matric Results 2023
Congratulations to the Top candidates 7 – 12 of the Top 12 learners from Tygerbeg who have all achieved an A average in the ...Hoërskool Tygerberg veelsydigste Sportvrou en man van die jaar
Hoërskool Tygerberg veelsydsigste Sportman van die jaar Marius Griebenhow is tydens die Prestige Toekeningseremonie aangewys as die Sportman die die jaar . Hy het ...Hoërskool Tygerberg Hoofleiers 2024
Hoërskool Tygerberg Hoofleiers 2024. Die hoofleiers van 2024 was tydens hul Prestige Aand aangekondig. Hulle is: Hoofseun – Niel van der Colff Hoofdongter Saskia ...3de Kwartaal uitblinkers vir Hoërskool Tygerberg
3de Kwartaal uitblinkers vir Hoërskool Tygerberg. Akademie: – Eerste posisie van elke graad: Gr. 12 Jana van der Watt 91.7% Gr. 11 Niel ...Hoërskool Tygerberg spog met vier skuts wat WP by die 2023 SA’s in Gauteng gaan verteenwoordig
Hoërskool Tygerberg spog met vier skuts wat WP by die 2023 SA’s in Gauteng gaan verteenwoordig. Luciano Cabral, Lorinda Theart, Jacques van der Merwe ...An exhilarating term for Tygerberg High School’s achievers
An exhilarating term for Tygerberg High School’s achievers. Hockey: Makendra Louw and Saskia Adams were chosen for the WP North u.18 squad. Quinlee Davids ...Tygerberg High School is extremely proud of their athletes
Tygerberg High School is extremely proud of our 30 Northern Zone athletes who participated in the WPA and WP High School Athletics Championships held ...MTBS 2023 – Hoërskool Tygerberg se atletiekspanne (seuns)
ie MTBS Atletiekbyeenkoms is een van die grootste atletiekbyeenkomste in die land en vind 11 Februarie 2023 plaas. Ons deel die spankapteine en atletiekspanne, ...MTBS 2023 – Hoërskool Tygerberg se atletiekspanne (dogters)
Die MTBS Atletiekbyeenkoms is een van die grootste atletiekbyeenkomste in die land en vind 11 Februarie 2023 plaas. Ons deel die spankapteine en atletiekspanne, ...Tygerberg High School Class of 2022 A candidates
Herewith Tygerberg High School Class of 2022 A candidates candidates: 72% Bachelors Pass 14 Subjects with an 100% pass rate 175 subject distinctions 11 ...HS Tygerberg 2022 Prysuitdeling
Baie geluk aan almal wat pryse ontvang het by die jaar se Prysuitdeling van Hoërskool Tygerberg. Ons is trots op julle! 2023 se Hoofleiers: ...HS Tygerberg Kwartaal 3 hoogtepunte
Hockey: Zubair Lewis was selected for the Western Province U14 Boys’ Hockey Team. Rugby: Ons 2022-hoofseun, Ezekiel Ngobeni, is tot die WP o.18 Akademie ...Tygerberg High learner selected to represent Karate Western Cape
Craig Snyman was selected to represent Karate Western Cape at the 2022 KSA Children’s/Cadet and Junior Championships. He won the following: Western Cape Championships ...Tygerberg High netball girls leaving their mark on the netball courts
Our netball girls are leaving their mark on the netball courts. Five of our girls have been selected to represent Western Cape at the ...Tygerberg High hockey girls made the Western Province Northerns hockey teams
Four of our hockey girls made the Western Province Northerns hockey teams! Gabbie Gaffley (U14), Saskia Adams (U16), Quinlee Davids (U16), and Makendra Louw ...HS Tygerberg leerder aangewys as Goodwood Rolbalklub se Novice Kampioen
Divan Joubert is vanjaar as die Goodwood Rolbalklub se Novice Kampioen aangewys. Hy is genooi om aan die WP Champion of Champions 2022-toernooi deel ...Tygerberg High athlete selected to represent Western Province Athletics
Chisom Udenze was selected to represent Western Province Athletics at the ASA Relays and Combined Events Championships.Tygberberg High Culture news
Choir: This term was choir competition term. We are extremely proud of our boys’ choir, the Tygerberg Mafia – they received an ATKV Gold ...HS Tygerberg akademie
Top 10: Graad 12 Andrea Cupido & Cornél van Lill 91.8% Graad 11 Jana van der Watt 92.2% Graad 10 Niel van der Colff ...Hoërskool Tygerberg leerder is gekies vir die WP Rolbalspan
Divan Joubert ‘n leerder van Hoërskool Tygerberg is gekies vir die WP Rolbalspan se o.15-groep. Die prysuitdeling vind op 26 Maart plaas. Divan sal ...Hoërskool Tygerberg Top Matrieks 2021
Hoërskool Tygerberg het ‘n 79.32% Universiteitstoelating-slaagsyfer, 16 vakke met ‘n 100%-slaagsyfer en 14 A-kandidate. Celina Bauermeester 92.3% (8 onderskeidings) Marvellous Mahlangu 88.3% (9 onderskeidings) ...































