Bethlehem Voortrekker Hoërskool atleet kwalifiseer vir die SA Biathlon kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Bethlehem Voortrekker Hoërskool atleet Elanri du Randt (Gr. 9) het Dinsdag 13 Februarie aan die Noord-Vrystaat se derde Provinsiale Biathlon Liga deelgeneem in Kroonstad. Sy het ‘n tweede plek behaal in die o.17 dogtersafdeling. Sy kwalifiseer dus om aan die SA Biathlon Kampioenskappe te gaan deelneem die 30 ste Maart in Bloemfontein.
![]()










