AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • 32 medals at MASA national championship for Bfn’s Seijin Karate Club

  • Gereformeerde Skool Dirk Postma behaal 2de plek in die RoboMission kompetisie

  • Laerskool Truida Kestell leiers skitter op provinsiale verhoog

  • Die Hoërskool Wonderboom Tiere sluit hul liga op `n hoë noot af

  • Cannons Creek heads to Grade 11 Leadership Camp


Hoërskool PietersburgLimpopoRegional News
Home›Regional News›Limpopo›Hoërskool Pietersburg›AWSUM het gaan inloer by Hoërskool Pietersburg oud-leerder Victor Matfield

AWSUM het gaan inloer by Hoërskool Pietersburg oud-leerder Victor Matfield

By Karien Frans
20th April 2022
1040
0

ADVERTISEMENT


Share:

Victor Matfield praat interskole. AWSUM het gaan inloer by Hoërskool Pietersburg oud-leerder en oud-Springbok Victor Matfield om te hoor wat hy oor Bosveld Intervarsity onthou en sy skooljare.

Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Wat sal onderwysers van jou vertel? Ek dink wat hulle sal onthou, is seker maar `n stillerige outjie wat maar meestal op sport gefokus het en wat heel goed in sy akademie gedoen het. Ek was nie `n groot partytjiemens nie.

Wat sal jy altyd van die Bosveld Intervarsity onthou? Bosveld Intervarsity was altyd baie spesiaal. Die week vooraf is jou sketse in die saal op en is jy aan die hele skool voorgestel. Dit is net `n ongelooflike gevoel.

Watter tipe ou was jy op skool? Ek is gebore in Pretoria. My pa was skoolhoof by Noord Skool, so ek was al die jare daar tot ek varsity toe is. Ek was nog altyd baie lief vir sport. Ek het groot geword met krieketnette, tennisbane en enige iets wat met `n bal te doen het. Al my geskenke was altyd sportgoed, so ek het `n groot liefde vir sport. Dit was nooit vir my `n werk nie. Ek het geglo as ek harder werk as enige iemand anders sal ek suksesvol wees.

As jy nie `n rugbyspeler was nie, watter sport sou jy wou beoefen? Vir seker krieket, want ek was op skool seker `n beter krieketspeler en is baie lief vir krieket.

Wie gaan Saterdag wen? Vir seker PHS. Ek kan mos nou nie teen my skool gaan nie. My ma het by Tom Naude skoolgehou so op laerskool wou ek altyd in die bruintrui speel, maar dit het baie vinnig verander toe ek PHS toe is.

Ons weet jy was die wêreld se beste slot op jou dae. As jy nie in jou posisie gespeel het nie, in watter ander posisie sou jy graag op die rugbyveld wou speel? Kyk, as `n jong mannetjie het ek altyd gedroom om losskakel te wees, maar op laerskool het ek agsteman gespeel, maar nog steeds pale en kantlyn toe geskop. Ek kon links en regs ewe goed skop op skool, so dis dalk hoekom ek, toe ek Bok gespeel het, te veel in die agterlyn was. Ek het altyd gedroom om daai losskakel te wees, maar die naaste wat ek gekom het was agsteman. So ja, as ek nie slot gespeel het nie, sou ek graag agsteman wou speel. Ek het darem toe ek in Toulon was agsteman gespeel.

Jy was die Springbokkaptein – wat was die waardevolste les wat jy in daardie posisie geleer het? As kaptein dink ek die belangrikste les wat ek geleer het, is jy kan nie alles self doen nie. Jy kort sterk manne om jou te ondersteun en jy moet hulle vertrou. Jy moet hulle bemagtig en dan moet jy hulle vertrou. `n Kaptein is nooit alleen nie. Dis altyd `n kaptein en sy korps wat almal saam werk om sukses te bereik. So, ek dink die grootste les is dat jy nie alles self kan doen nie. Jy moet ouens saam jou kry wat al jou spelers ken, want as jy hulle ken, dan weet jy hoe ook om hulle te motiveer. Jy moet rerig tyd maak om by elke persoon te sit en hulle te leer ken om te weet hoe om die beste uit hulle te kry.

Blitsvrae: Kies een
• Braai of Takeaways? Definitief `n braai.
• `n Lekker double cab bakkie of `n vinnige sportmotor? Nie `n sportmotor nie. Ek is meer `n SUV man.
• Beste vakansiewegbreek? Die beste vakansieplek is Heroldsbaai waar ek altyd Desember gaan vakansie hou.

TagsBosveld Intervarsity
Previous Article

Benoni High School Baseball player excel

Next Article

Camps Bay High School Round 1 of ...

Share:

Related articles More from author

  • HTS Tom NaudèLimpopoRegional News

    Bosveld Intervarsity: Meet the rugby first team of HTS Tom Naudé and their coaches

    21st April 2022
    By Karien Frans
  • HTS Tom NaudèLimpopoRegional News

    [KYK]Dis Bosveld Intervarsity! Hier is die A-spanne van HTS Tom Naudé

    19th April 2022
    By Karien Frans
  • LimpopoPietersburg LaerskoolRegional News

    [KYK]Die eerstespan van Laerskool Pietersburg is gereed vir Saterdag se rugby

    21st April 2022
    By Karien Frans
  • Hoërskool PietersburgLimpopoRegional News

    AWSUM het gesels met die netbalkapteine van Hoërskool Pietersburg

    19th April 2022
    By Karien Frans
  • HTS Tom NaudèLimpopoRegional News

    [KYK]Die rugbyspanne van HTS Tom Naudé is gereed vir Saterdag se rugby

    21st April 2022
    By Karien Frans
  • Laerskool Pietersburg-OosLimpopoRegional News

    [Kyk] Dis Bosveld Intervarsity! Hier is die eerstespan van Laerskool Pietersburg-Oos

    19th April 2022
    By Karien Frans

  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville Krieket in 3 Finale

  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai atleet presteer uitstekend in Eswatini

  • Eastern CapeGrey High SchoolPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Grey High School Class of 2022 Top Matrics

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us