Groot Interjol 2024: Hoërskool Upington o.19 A rugbyspan
ADVERTISEMENT
Kom ondersteun die rugbyspanne 5 Augustus. AWSUM het met hulle afrigter Louw de Waal gesels.
Wat kan die skool en ouers hierdie Interjol van julle span verwag? Die skool en ouers kan uitsien na ‘n span wat nooit opgee nie en sal aanhou baklei tot die einde toe.
Hoe berei julle span in die week tot aanloop van Interjol voor? Ons mindset by ‘n oefening is “boots on,
switch on”. Met die mindset kan ons altyd ons oefening harder as ‘n wedstryd maak.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? In die feit dat ons niks het om te verloor nie en alles sal gee om te wen. Almal het ons voor die seisoen begin het afgeskryf, wat nog te sê hierdie naweek.
Wie het die grootste invloed op jou as afrigter in jou lewe gehad? Mnr Gert van der Westhuizen het my gewys hoe rugby mens se lewe kan verander.
Watter boodskap dra jy aan jou span oor net voor hulle op die veld hardloop? “The legacy you leave behind is far more intimidating than any opponent.”
o.19 A
Jade Coetzee – Nr. 2 – Hakker
Nathan Manyora – Nr 3 – Vaskopstut
Jaden Williams – Nr. 4 – Slot
Ruan jv Rensburg – Kaptein – Nr.5 – Slot
Johan Louw – Nr. 6 – Vlank
Walter Warkus – Nr. 7 – Vlank
Roelof Slabbert – Nr. 8 – Agsteman
Louwan Harper – Nr. 9 – Skrumskakel
Cayden Daniels – Nr. 10 – Losskakel
Laymian Snyders – Nr. 11 – Linkervleuel
Themba Kella – Nr. 12 – Binnesenter
LJ Izaaks – Nr. 13 – Buitesenter
Dali Gubula – Nr.14 – Regtervleuel
Darren Swartz Nr. 15 – Heelagter
Nelius Nortje – Nr. 16
Neo Lewis – Nr. 17
Daniel JV Rensburg – Nr.18
Jordan Fortuin – Nr. 19
Ruan Renison – Nr. 20
Phillip Green – Nr. 21
Hercules Hudson – Nr. 22
Monqoba Hinana – Nr 1 – Loskopstut
Lees die spesiale koerantuitgawe vir die toernooi hier.










