AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


Hoërskool UpingtonNorthern CapeRegional News
Home›Regional News›Northern Cape›Hoërskool Upington›Groot Interjol 2024: Hoërskool Upington o.19 A netbalspan

Groot Interjol 2024: Hoërskool Upington o.19 A netbalspan

By Karien Frans
1st August 2024
654
0

ADVERTISEMENT


Share:

Kom ondersteun die netbalspanne 5 Augustus. AWSUM het met hulle afrigter Christine Esterhuizen gesels.

Wat kan die skool en ouers hierdie Interjol van julle span verwag? Die span het deur die jaar elke wedstryd met
passie en entoesiasme gespeel. Ons gee elke wedstryd ons absolute alles. Die skool en ouers kan niks minder as dit verwag nie.

Hoe berei julle span in die week tot aanloop van Interjol voor? Ons oefenprogram en strukture (fisiek en geestelik) is aan die begin van die jaar vir elke wedstryd van die seisoen uitgesit. Ons volg dit en doen wat vir ons deur die jaar gewerk het.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Uppies se eerstespan is gebou op drie fondamente vir wie ons speel:
1. Ons Hemelse Vader, 2. Ons skool, 3. Ons span.

Wie het die grootste invloed op jou as afrigter in jou lewe gehad? Is daar iemand na wie jy opkyk? My pa, Riaan Kotze. Hy het my geleer dissipline vorm die basis van enige sukses en dat alles gaan oor harmonie en balans. Hy het my geleer om ‘n afrigter te wees wat uit jou hart uit afrig, waar jy gerespekteer word deur jou gedrag en nie jou posisie nie. Hy het my geleer dat die wenne in die lewe wat jy leer deur sport, baie meer werd is as die wenne op die telbord.

Watter boodskap dra jy aan jou span oor net voor hulle op die baan hardloop? Mag hierdie wedstryd een van trots wees wat ‘n stukkie van jou lewenslegkaart voltooi. Sien hierdie wedstryd as ‘n kans om jou Godgegewe talent wat jy ontvang het, te gebruik en te geniet. Jou beste is goed genoeg. Ek is ongelooflik trots op elkeen van julle.

o.19 A

Lané Esterhuizen – D

Anria Oberholzer – HD

Jenique Matthys – AV

Liebe Karsten – Onder Kaptein – S

Cara Fourie – VV

Kayla du Plessis – Kaptein

Lida Louw – V

Raquel Raman – VV

Ame Kotze – Reserwe

Mari-Alet van Zyl – Reserw

Lees die spesiale koerantuitgawe vir die toernooi hier.

TagsGroot Interjol 2024
Previous Article

Groot Interjol 2024: Hoërskool Duineveld o.19 A ...

Next Article

Groot Interjol 2024: Hoërskool Duineveld se eerstespan ...

Share:

Related articles More from author

  • Hoërskool UpingtonNorthern CapeRegional News

    Groot Interjol 2024: Hoërskool Upington o.19 A hokkieseuns

    1st August 2024
    By Karien Frans
  • Hoërskool DuineveldNorthern CapeRegional News

    Groot Interjol 2024: Hoërskool Duineveld A hokkiespanne

    1st August 2024
    By Karien Frans
  • Hoërskool DuineveldNorthern CapeRegional News

    Groot Interjol 2024: Hoërskool Duineveld se eerstespan netbalkaptein gesels met AWSUM

    1st August 2024
    By Karien Frans
  • Hoërskool DuineveldNorthern CapeRegional News

    Groot Interjol 2024: Hoërskool Duineveld se eerstespan hokkieseunskaptein gesels met AWSUM

    1st August 2024
    By Karien Frans
  • Hoërskool UpingtonNorthern CapeRegional News

    Groot Interjol 2024: Hoërskool Upington se eerstespan hokkieseunskaptein gesels met AWSUM

    1st August 2024
    By Karien Frans
  • Hoërskool UpingtonNorthern CapeRegional News

    Groot Interjol 2024: Hoërskool Upington o.19 A hokkiedogters

    1st August 2024
    By Karien Frans

  • Free StateNew Horizon CollegeNorthern and Eastern Free StateRegional News

    New Horizon College Bethlehem netball trials results

  • Gauteng PretoriaHoërskool WaterkloofPTA EastRegional News

    Hoërskool Waterkloof se provinsiale rolbalspelers presteer goed by die SA’s

  • Gauteng JohannesburgJHB SouthMarist Brothers LinmeyerRegional News

    Marist Brothers Linmeyer welcomed students and educators back to School for Term 2

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us