Hoërskool Hartswater top 10 akademiese presteerders vir kwartaal 1 van 2024
ADVERTISEMENT
`n Hartlike Hartsie geluk aan Hoërskool Hartswater top akademiese presteerders vir kwartaal 1 van 2024. Ons hoop dat hierdie prestasies ook ander Hartsies sal motiveer om hard te werk en hul beste te gee.
Graad 12 – Agter links na regs: Jané Kruger (7), Anchen Duvenhage (9), Mialise du Toit (6), Quieton Paulson (10) en Onkarabetse Jansen (8). Voor links na regs: Tshiamo Tsiane (5), Lana Mc Kenzie (3 – 80,57%), Tasmia Hossain (1 – 87,66%),Demuncke Fourie (2 – 81,14) en Zaakira Sadek (4).
Graad 11 – Agter links na regs: Roelof van Wyk (9), Tamia Kern (4), Mienke Oehley (8), Carla Louw (5) en Anri Duvenhage (6). Voor links na regs: Thebe Mothibi (7), Hailene Kruger (2 – 75,86%), Ladine van der Merwe (1 – 76,43%), Alicia Pienaar (3 – 74,14%) en Mackenzie Burger (4).
Graad 10 – Agter links na regs: A.J van Heerden (8), Melshicedeck Basudi (7), Nathan du Plooy (4), Kabo Oreboleng (6) en Johanine Fourie (9). Voor links na regs: Danelle Conradie (5), Marco Louw (3 – 83,71%), Hanno Lategan (1 – 85,71%), Simoné Fourie (2 – 84,57%) en Bianri Liebenberg (9).
Graad 9 – Agter links na regs: Zané Deysel (9), Mekayla Pretorius (8), Rethabile Melamu (6) en Rudolph Cockburn (5). Voor links na regs: Cruzlynn Swartz (7), Herman Joubert (2 – 82,11%), Cebisa Ndevu (1 – 87,78%), Karabo Kgatlhane (79,67%) en Isabelle van Zyl (4). Alwesig: Reabetswe-Khumo Mocumie (10)
Graad 8 – Agter links na regs: Rose Benade (5), Charmoné Schmidt (10), Abigail Daniel (8), Jason Kearney (7) en Lilly-Rose Deetlefs (9). Voor links na regs: Tshireletso Moremi (6), Christiaan Joubert (3 – 83,67%) , Cherise Joubert (1 – 88,33%), Franco Pieterse (2 – 83,89%) en Orapeleng Leteane (4).










