Laerskool Volschenk erkenningsgeleentheid 2023
ADVERTISEMENT
Laerskool Volschenk se jaarlikse erkenningsgeleentheid het in die Burgersentrum plaasgevind. Baie geluk aan elke Vollie wat ‘n toekenning ontvang het. Gee altyd julle beste en geniet elke oomblik! Ons is trots op julle!
Beste Redenaar GR 6 & 7: –Asook hoogste punt behaal tydens Unisa praktiese eksamen.
Carine Uys
Hokkie Dogter:
Lize Retief (links) & Lanelle Oosthuizen(regs)
Tennisspeler – Dogter & Seun:
Bea-Mari Vosloo (links) Daniël Vosloo (regs)
Sportvrou: Jo-Ané Geldenhuys
Landloopatleet – Seun: Jaydrian Prins
Atleet – Dogter: Minke Nieuwenhuys & Lize Retief
Landloopatleet – Dogter: Licka Jordaan
Hokkie Seun: Joshua Muller
Radikale Kulturele Trofee: Zian de Kock
Volschenk Kultuurtrofee: Inge Joubert
Skaakspeler:Amber Johnson (links) & Amy Johnson (regs)
Eisteddfod Hoogste Punt Behaal: Lize Erasmus
Sportman: Jean-Prieur du Plessis
Duxleerder & Ambassadeur: Jack Hume
Krieketspeler: Diego van Rensburg
Atleet – Seun:
Ludwig Odendaal(links), Toutrek: Hendré Olivier (middel), Rugbyspeler: Adriano Hendricks (regs)
Netbalspeler: Erin Hardnick
Jeugskou: Abbygail Gee
Leerlingraad 2024.Baie geluk aan ons nuwe Leerlingraad vir 2024.Wees ambassadeurs vir Vollie-land en stel te alle tye ‘n voorbeeld. Dra ons skool se naam positief uit in alles wat julle doen met vaste beginsels en selfdissipline vir jouself en elke Vollie. Geniet elke oomblik. Ons is baie trots op julle!
Links voor: Kaylin Strydom, Reinhardt Van der Heever, Jean-Prieur du Plessis 2de ry van voor – links: Hanco Uys, Chrisjan Louw, Louritz Holthausen, Carine Uys, Bea-Mari Vosloo. Agter Links: Emma Hume, Lienka de Kock, Chloé Stroebel, Carli Jordaan, Burden Hume, Juan Coetzer en Mnr Louis Lategan.










