LS Fontainebleau skaakspelers deel van Johannesburg Metro Skaakspanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Fontie skaakspelers wat opgeneem is in die Johannesburg Metro Skaakspanne:
- Anton Bazhko
- Daniel Voigt
- Anneke Steyn
- Mari-Louise Steyn
Bogenoemde leerders is in die bevoorregte posisie om te gaan deel neem aan die SAJCC (South African Junior Chess Championships). Hierdie kampioenskap vind plaas vanaf 3 – 9 Desember in die mooie Oos-Kaap.
Fonties is baie trots op julle!
![]()










