Personeel prestasie vir Primêre Skool Naudeville
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan mnr. William Goslett wat verkies is as Voorsitter van Lejweleputswa-Suid Atletiek en juf. Sanet Doubell wat verkies is as Sekretaresse van Lejweleputswa-Suid Atletiek. Primêre Skool Naudeville is baie trots op julle!











